Henk, baie dankie vir die wonderlike diens en dat jy als op tyd gehad het van die begin tot die einde. Dankie vir die ekstra myl wat jy loop vir al jou bruidspare. Alle bruidspare kan met 'n geruste hart weet dat hul goeie diens vanaf jou sal ontvang en met 'n geruste hart weet als sal mooi verloop. Weereens dankie vir als op my en my man se troudag in November. Ons was gebless!!

Orlando & Maryka - Imperfect Perfection
So selde kom mens op 'n persoon af wat aan sy kliënte net die beste diens wil verskaf, jy het vir ons die beste en soveel meer op ons troudag gegee! Ons wil jou bedank vir die ekstra myl wat jy gegaan het vir ons. Ons en ons gaste was die hele aand ge-entertain met die musiek keuses wat jy gemaak het. Van staanspoor af het jy die beste atmosfeer geskep en dit was vir ons 'n fees om jou deel te kon maak van ons dag. Jy is die beste! Ons sal jou oor en oor en oor aanbeveel! Dankie Henk! Dankie ook vir die ekstra goedjies wat jy doen, soos die awesome foto's wat jy van die gaste neem asook die video wat jy saamstel!

Ettiene & Christelle - Cussonia Crest
Ek was 'n bruidjie in September. Elke bruidjie soek net die beste en verdien ook die beste! Ek het van Gauteng DJ gebruik gemaak om musiek te maak. Ek wil vir elke bruid in Gauteng sê, Gauteng DJ (Henk) is DIE BESTE! Hy maak nie net awesome musiek nie, maar hy doen SOVEEL ekstra moeite! Hy het ons huweliksseremonie opgeneem met sy Go Pro videokamera van begin tot einde en dit was nie eers sy werk nie! Sy website is AMAZING! Gee aan bruide verskeie liedjie voorstelle wat gebruik kan word, trouprogramme, the works! Na jou troue gee hy vir jou die DVDs waarop hy die videos van die troue gesit het. Ek gee hom 20 uit 10! Amazing! Amazing! Amazing! Julle sal nie spyt wees nie!

Michael & Chané - Zambezi Point
As enige iemand opsoek is na 'n DJ wat uit sy pad gaan is Henk die persoon! Ons troue was perfek en ons kon nie vir 'n beter DJ gevra het nie! Baie dankie Henk!

Edwin & Marilize - Cussonia Crest
Hi Henk! I just wanted to say a huge thank you for everything you did for our wedding. The music was perfect - everyone was talking about how great it was. And everyone danced the night away which was amazing. Your service was outstanding and I'll definitely recommend you everywhere. Thank you for all your help and for patience with all the questions etc as well. Our day was perfect - thank you for contributing towards that!

Ryan & Bronwyn - Engedi
Henk is the absolute best! From the moment we connected, he was professional and knowledgeable. With so many moving pieces in coordinating a wedding, it was wonderful having a DJ that was so proactive, organized and enthusiastic. We really didn't have to worry about a thing. On the day, he certainly delivered too. He listened to our music preferences and had the perfect soundtrack through dinner and dancing. Afterwards, the only thing me and Zane Sauer could have wished for to make our night better was a bigger dance floor, as he had it packed with ALL of our guests for the entire night. Outstanding service, thank you for making our wedding absolutely blissful!

Zane & Anica - Mooiplaatsie
Baie dankie vir die professionele diens. Jy het moeite gedoen om aan al ons versoeke te voldoen. Dankie dat jy die dansvloer heeltyd lewendig gehou het - die musiek was relevant vir oud en jonk. Ons almal het dit vreeslik geniet en lekker gedans!

Romano & Yolandi - Bell Amour


Copyright 2017 - "Gauteng DJ" - All Rights Reserved
  Designed And Updated By  

Like This Site? Tell Your Friends!